Nuusflitse

Adverteer hier

Indien jy belangstel om te adverteer op woordPaljas se webwerf, kontak ons asb. by administrateur@woordpaljas.co.za

 

Bestel by hemel & see boeke:

http://hemelensee.co.za/nuutste_publikasies.html

 

woordPaljas brei uit . . . Boeke toe!


Nuus en inligting oor wonderlike bekende en nuwe skrywers se nuutste publikasies verskyn nou op woordPaljas!

Kliek hier om meer te lees

Gasskrywer Hetta Hager

Hetta Hager is gebore en het grootgeword langs die Oranjerivier, naby Kakamas. Met Woordkarosse deel sy die diepgekoesterde liefde vir haar grootwordwêreld en vir die beeldryke Afrikaans van die Benede-Oranje en Griekwaland-Wes, waar sy nou woon. Hierdie oud-joernalis, -onderwyser en -museumkurator is steeds skrywer en dialektoloog.

In Woordkarosse betower Hetta Hager met die suiwer poësie van haar “annerlike Afrikaans”. Van die dialek waarin sy skryf, het Fonnie du Plooy gesê: “Dis soos ‘n nuwe taal,” en Johan Combrink: “Dis ‘n skatryk juweelkleim vol nuwe blink Afrikaanse taalklippies.”

Kliek hier om van Hetta Hager se gedigte te lees

Ingrid Jonker-prys

Inskrywings ingewag vir Ingrid Jonker-prys:

Die komitee van die Ingrid Jonker-prys wag inskrywings in van Engelse debuut-digbundels wat in 2010 en 2011 verskyn het.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 Junie.

Stuur drie eksemplare van die debuut wat ingeskryf word na: Ingrid Jonkerprys-komitee, Posbus 657, Stellenbosch 7599.

Die reglemente van die prys is beskikbaar op die webwerf   www.versindaba.co.za

Skryfskool

Sesde Winterskool, Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns, Universiteit van Pretoria

Beurse vir skoliere en studente

Kliek hier om meer te lees oor dié skryfskool

Nuutste Werk

liefde beluister

Skrywer - Elna
Kategorie - Gedigte & Verse
Geplaas - Gister 0 Kommentare

biologie

Skrywer - Elna
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur André van der Merwe - Gister. 1 Kommentaar

La Petit Mort

Skrywer - Eduan Naudé
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Anelia Kruger - Gister. 2 Kommentare

Hals oor kop

Skrywer - Eduan Naudé
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Steranys - Gister. 2 Kommentare

Soeke na betekenis

Skrywer - André van der Merwe
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Anelia Kruger - Gister. 1 Kommentaar

Dors

Skrywer - Sanko Lewis
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Sanko Lewis - Gister. 4 Kommentare

troos vir ‘n huurhuis

Skrywer - Anelia Kruger
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Eduan Naudé - Gister. 2 Kommentare

"praat met ons oor kinders"

Skrywer - Stella Stofberg
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Eduan Naudé - Gister. 5 Kommentare

ontsluit

Skrywer - Elna
Kategorie - Gedigte & Verse
Geplaas - Mei 21 0 Kommentare

genade, dood!

Skrywer - Anelia Kruger
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Sanko Lewis - Vrydag. 2 Kommentare

Koorsige Herfs

Skrywer - Ammie Moon
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur André van der Merwe - Mei 16. 1 Kommentaar

Gevind in Seisoene

Skrywer - Verlore Gevind
Kategorie - Gedigte & Verse
Geplaas - Mei 14 0 Kommentare

Perspektief

Skrywer - Verlore Gevind
Kategorie - Gedigte & Verse
Geplaas - Mei 14 0 Kommentare

Om die woordelose in te wag

Skrywer - Risha
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Anelia Kruger - Mei 16. 1 Kommentaar

Die onmeetlike

Skrywer - Risha
Kategorie - Gedigte & Verse
Geplaas - Mei 14 0 Kommentare

woestyn *

Skrywer - Elna
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Elna - Mei 18. 2 Kommentare

Immergroen droom

Skrywer - Steranys
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Steranys - Gister. 2 Kommentare

Bestemming

Skrywer - Steranys
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Steranys - Woensdag. 2 Kommentare

'n Dag versteen

Skrywer - André van der Merwe
Kategorie - Gedigte & Verse.
Laaste kommentaar deur Anelia Kruger - Mei 16. 3 Kommentare

 
 
 

Reëls en Inligting

Slegs 2 werkstukke per kategorie word per lid per dag toegelaat.

 

Vir inligting oor hoe om jou e-pos te beheer, gaan na “Webwerf Hulp” onder “Oor Ons”.

 

Besoek gerus die Kletskamer deur op die "Kletskamer" sub-afdeling onder "My Profielblad" te kliek.

Bestel boeke hier

Skrywers

Verjaarsdae

Verjaarsdae vir vandag

Skakels

 

Stelsel Vereistes

woordPaljas beveel ten sterkste aan dat die mees onlangse weergawes van Google Chrome, Firefox, Internet Explorer en Safari gebruik word om hierdie webwerf optimaal te benut. Indien jy van 'n ander webblaaier gebruik maak, mag dit moontlik nie met ons sagteware versoenbaar wees nie. Verseker dat HTTP-koekies en "Javascript" geaktiveer is op jou webblaaier.

 

© 2012   Geskep deur Msbs.

.  |  Rapporteer 'n Probleem  |  Terms of Service